Woorde

Flertsie

Wonder  of dit ‘n aanvaarde woord is.. ‘flertsie’ soos in ‘n brokkie nuus.

Sy het ‘n bril, die Oude vrou van die Hoekhuis.

Sy staan in die lig ..skynend oor haar linkerskouer, probeer die fyngetikte nota te lees .

Draai die botteltjie . Bekyk dit van armlengte , nog nader..

Sy herken net haar naam, genadiglik.

Sy dink aan die “hoe verklaar jy dit” se vraag “Hoe weet die pil waar is die pyn?

 

Advertisements

19 comments on “Flertsie

  1. newsferret
    Maart 7, 2017

    Ja ek wonder ook altyd hoe weet pil waar lê die pyn :)

    Like

    • ddupl3ss1s
      Maart 7, 2017

      Die vraag is nou die dag mooi wetenskaplik verduidelik op ‘n program..eintlik is daar maar 1 pilletjie met ‘n samestelling wat vir paar kwale behoort te help ..dan drink mens dit met hoop en verwagting van mog het troffe!

      Like

  2. HesterLeyNel
    Maart 7, 2017

    Mmmm, ek ken ook daai gevoel van “waddehel sluk ek nou hier af?”.

    Like

  3. travel460
    Maart 7, 2017

    Nee o nee, nie nou nie! Ek wil met alles in my hierdie handvol pille net weggooi, en dan raak julle twee so slim…Van môre af eet ek net Bali kos, en glo die maagseer gaan homself gesond skrik!!!!!☺

    Like

  4. trommeltjies
    Maart 7, 2017

    Ek het ook al n paar kere myself kon vereenselwig met die botteltjie in die helder lig probeer lees. Derdom is nie genadig nie.

    Like

    • ddupl3ss1s
      Maart 7, 2017

      Daardie aanwysings word so ingewurg op klein papiertjie.. erg onduidelik

      Like

  5. rondomtaliedraai
    Maart 7, 2017

    Belê bietjie in ‘n goeie vergrootglas. Ek hou nog duime vas dat die pille begin werk

    Like

  6. vuurklip
    Maart 7, 2017

    In die pillefabriek is daar werkers wat met die pille praat voor hulle gebottel word. Nou wonder ek wat sê hulle vir die Viagra pille?

    Dit boggel die maaind!

    Like

  7. Hier "blok" Elanè
    Maart 7, 2017

    Kielie, kielie in presies dieselfde bootjie… 😂

    Like

  8. Spokie sny spoor
    Maart 8, 2017

    Aitog, die brille en pille, beweeg ook daai pylvlak in …

    Liked by 1 person

  9. Kameel
    Maart 15, 2017

    Weet nie waste selfoon jy het nie Dirkie, maar as dit ‘n touchscreen is wat die fotos kan vergroot neem jy net ‘n foto van die instruksies, en siedaar jy vergroot die skrif. Lekker maklik. Sterkte met al die pille….. my blou toolbox (wat as medisynekas dien) gaan ook oral saam.

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Maart 7, 2017 by in Gedagtes vir die dag..

Blog Stats

  • 17,699 hits
%d bloggers like this: