Woorde

Weemoed

Lewe en dood loop hand aan hand daaraan kan geen mens seker twyfel nie.

Nogtans ontbreek vertroosting die oomblik as dood intree.

Hoe vertroos mens ‘n Man en   kinders, kleinkinders en familielede?

Almal platgeslaan in rou. Almal was so positief dat die herstel oppad is, na die motorongeluk  waartydens sy  beserings  opgedoen het.

 

Ons Matriekklas van 71 het die wonderlike voorreg dat ons ‘n hegte band behou het met ons voog- onderwyser en sy vrou.  Seker die naaste omskrywing ‘n  band met ‘n ouerpaar in wese nie bloedverwant nogtans kosbaar , uniek- ‘n instaan Ma en Pa .

Die klas se Hoofseun het in ‘n boodskap aan almal sy   leed omskryf : “Dierbares, ek weet nie of dit Sondagmiddag-blues is of die gebeure van die dag nie en of dit die naderende Winter is nie, maar ‘n diep verlange en weemoed lê swaar op my hart.

Ek treur oor sagte mooie deernisvolle Ta Marie…”

Daarmee volstaan ek , ons treur oor die sagte mooie deernisvolle Tannie Marie.

 

 

 

 

 

 

 

18 comments on “Weemoed

  1. Skeletor
    Maart 27, 2017

    :(

    Like

    • ddupl3ss1s
      Maart 27, 2017

      Gewonder of jy haar dalk geken het, woonagtig in Parys.

      Like

      • Skeletor
        Maart 27, 2017

        Nee. ongelukkig nie. Ons is mos nie van die Parys wêreld nie. Senekal is waar ons vandaan kom!

        Liked by 1 person

  2. Spokie sny spoor
    Maart 27, 2017

    Ja, ongelukkig is dit so dat as jy rou, rou jy alleen. Gladnie lekker.

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Maart 28, 2017

      Sy was baie betrokkie by V.L.U , gesien in gister se Koerant., hulle het pragtige huldeblyk gelewer.

      Like

  3. travel460
    Maart 27, 2017

    So jammer oor jul verlies.💐

    Like

  4. rondomtaliedraai
    Maart 27, 2017

    Drukkie <3

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Maart 28, 2017

      Met ons laaste reunie het sy ons almal uitgenooi vir volgende bymekaarkom by hul huis veral omdat ons Voog onderwyser sy verjaarsdag sou vier.

      Liked by 1 person

  5. poerdez
    Maart 28, 2017

    Menz verstaan die hartseer … maar vergun menz tog die een:

    Yes Tannie Marie!!! Verlos en verlig!!! You go, girl!!

    Liked by 4 people

    • ddupl3ss1s
      Maart 28, 2017

      Dit is seker ‘n troos, net soos lewe na die dood , nogtans moet mens deur rouproses gaan – daardie verlang ! Ai ek voel so bitter jammer vir die gesin.

      Liked by 1 person

  6. ekmyselff
    Maart 28, 2017

    Dit is nooit lekker nie – sterkte!

    Like

    • ddupl3ss1s
      April 2, 2017

      Ai ai , dit is beslis so , verlies wat verwerk moet word, en dan wonder mens hoe oorleef ‘n naby gesin dit.

      Like

  7. Hier "blok" Elanè
    Maart 28, 2017

    Ek dink dit is omdat ons so ongeërg met die dood omgaan tot die oomblik wat dit ons raak.

    Liked by 1 person

  8. perdebytjie
    Maart 28, 2017

    Sterkte.

    Liked by 1 person

  9. ddupl3ss1s
    April 2, 2017

    Dankie Perdebytjie, daardie gesin wonderlike voorbeeld vir my om waardig hul hartseer te deurleef.

    Like

Lewer kommentaar

Information

This entry was posted on Maart 27, 2017 by in Gedagtes vir die dag..

Blog Stats

  • 36 513 hits