Hy en Ek, ons twee saam se belewenis.
Nimmer immer sal ek gewoond raak aan die elke aantal maande se kuier by die Hospitaal ! Elke 6 maande . Elke keer sit ek neffens die man en praat … Lees voort
April 24, 2017 · 26 Kommentaar
Mia
Mamma hou skaars stil dan kom die roep. “Oupa ! Oupaaa! Oupa tel haar op, sy gesels en babbel soos opwen speelgoedjie, aanhoudend . Mia sit haar handjies weerskante Oupa … Lees voort
April 20, 2017 · 25 Kommentaar
“Sy is mos in die annertyd!”
Sy is weer in die ‘annertyd’, en dit het nou niks te make met ou dae se verduideliking van swangerskap nie! Die vrou lees weer knaend. Die kos brand tot … Lees voort
April 19, 2017 · 48 Kommentaar