Woorde

Houtkruis

8 comments on “Houtkruis

  1. travel460
    April 16, 2017

    Vir die laaste paar weke, is hierdie lied al waarna ek luister as ek in my kar klim. Op hierdie stadium van my lewe het ek diè woorde nodig, oor en oor in my ore. Hoe gaan dit met julle? Ek wil soveel

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      April 16, 2017

      Dit gaan goed , Doepie se toets reeks begin weer , vir die kyk of alles nog skoon is van kankerselle.. my skarniere en spiere laat my soms weet hul is teenwoordig soms verloop daar ‘n pynlose dag, dankbaar alles is leefbaar, baie dankie.

      Liked by 2 people

  2. travel460
    April 16, 2017

    Ek wou al soveel keer vra.

    Liked by 1 person

  3. rondomtaliedraai
    April 16, 2017

    Amen

    Like

  4. Spokie sny spoor
    April 18, 2017

    Dit bly maar pragtig!

    Like

    • ddupl3ss1s
      April 19, 2017

      Ek het altyd Profhet se sang geniet, ek aanvaar die groep bestaan nie meer nie..

      Like

Lewer kommentaar

Information

This entry was posted on April 16, 2017 by in musiek.

Blog Stats

  • 36 503 hits