Doekvoet
Na aanleiding van vorige blog geskrif https://blogkliesjee.wordpress.com/…/…/sy-is-alweer-soekend/ Die Vrou van die Huis op die Hoek stap doekvoet-doekvoet ganglangs. Haar mollige Hondjie genaamd Buks du Plessis , bestorm die klank. … Lees voort
Junie 29, 2017 · 10 Kommentaar
Sy is alweer Soekend ….
..na ‘n Landbouweekblad tydskrif. ene van die jaar her (2003) met breipatrone geplaas . Slaapsokkies. Sy onthou sy’t vir een of ander oumenshuis se basaar gebrei… siende dat haar voete … Lees voort
Junie 26, 2017 · 22 Kommentaar