Mia en Mia se Mamma
Kleintyd het die Mamma haar hand so uit myne geruk , skouertjies agteroor en met haar houdinkie duidelik laat blyk – ek kán en ek sál ! Veral as … Lees voort
Mia
Sy vra vir haar Mamma : ” Please answer the telephone?” “Here, Mommy here’s the phone” Vertel die Mamma , ” Toe antwoord ek, ..en voer plegtig lang gesprekke met … Lees voort
Klavier
http://www.classicfm.com/discover-music/instruments/piano/features/best-piano-pieces/ luistertyd.
11 Julie 1953
Doepie, Ek skryf elke verjaarsdag, sedert blogdae vir jou ‘n briefie. Vanoggend gekuier deur al die briewe. Verlede jaar se fotos bekyk! Jy was toe so maer en bleek . … Lees voort
Herinnering
Vanoggend kry ek hierdie ‘onthou jy nog’ op my facebook-blad. Hmm toe was ek definitief meer begeesterd om te blog. Daar was ‘n ope vraag van Litnet se blogmeester ..die … Lees voort
Liewe Mia
Ouma dreig al paar weke om vir jou ‘n briefie te skryf. Deesdae is jy in die Kleuterskool. Engelse Kleuterskool. Nooit sou Ouma ooit gedink het dat ek met jou … Lees voort