Woorde

Mia

Sy vra vir haar Mamma :

” Please answer the telephone?”

“Here, Mommy here’s the phone”

Vertel die Mamma , ” Toe antwoord ek,

..en voer plegtig  lang gesprekke met die een aan die anderkant van die telefoon!”

Advertisements

11 comments on “Mia

  1. travel460
    Julie 19, 2017

    Ons wonderlikste klein engelmensies.xxx

    Like

  2. ddupl3ss1s
    Julie 19, 2017

    Deesdae maak ek notas, mens vergeet al die klein dingetjies waarmee hul vorendag kom.

    Liked by 1 person

  3. Lewies Mymer
    Julie 19, 2017

    Wonderlike verbeeldingswereld!

    Like

    • ddupl3ss1s
      Julie 20, 2017

      Ons speel sommer lekker tesame en dik ‘n storie vreeslik aan..

      Like

  4. Toortsie
    Julie 19, 2017

    Dierbaar. Xx Geniet jou kleinkind.

    Like

  5. rondomtaliedraai
    Julie 19, 2017

    Ag ek geniet haar saam met julle!

    Like

  6. scrapydo2.wordpress.com
    Julie 20, 2017

    Kindwees is lekker en ongekopliseerd. Dis goed jy skryf die dinge neer want mens vergeet. Gisteraand n kort ideotjie gekry van Bea. Pappa het sy beanie op haar kop gesit en het sy nou geperform met die ding op haar kop dis te kostelik. Ek hou van die pisang telefoon!

    Like

    • ddupl3ss1s
      Julie 20, 2017

      Kindertjies kan so prettig wees in hul doen en late.. dit is so van nota maak..so spyt my eie kinders se snaaksies het ek nie aangeteken nie.. Geheue ook nie meer so helder nie..

      Like

      • scrapydo2.wordpress.com
        Julie 20, 2017

        Probleem is mens is so besig met grootmaak dat daar nie tyd vir neerskryf was nie. Ek het gelukkig ook nog kleintyd tekeninge en skrywes van Bertus. Hy weet nog net nie maar ek gaan nog vir Bea wys hoe haar pa geteken en geskryf het! Mia sal ook geniet om goed van haar ma te sien

        Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Julie 19, 2017 by in Gedagtes vir die dag..

Blog Stats

  • 18,678 hits
%d bloggers like this: