Die twee Oumense se Lentekoors
Die twee oumense van die Hoekhuis kry die Lente gevoel. Jammer, niks om oor bloesend te raak nie.. Hulle twee beplan al hoeka die skoonmaak en herstel en verf en … Lees voort
September 6, 2017 · 16 Kommentaar
Krisjan
Herblog uit my Litnetblogs 2012 Oom Krisjan se Nuwejaar was een van die hoogtepunte in sy lewe, beginnende Oujaarsmiddag. Vroegmiddag word sy wit perd opgesaal. Regop in die saal ry … Lees voort
September 6, 2017 · 8 Kommentaar
Die twee Oumense van die Hoekhuis se vreugde
Daar is niks wat mens so opvrolik soos kleinkinders nie. Die jongste begin praatjies maak en druk sy Ouma en Oupa..met byklanke, hmmm so diep uit sy borskassie uit. … Lees voort
September 1, 2017 · 22 Kommentaar