Liewe Kian
Ouma se woelwater se naprater se energie lyfie.. vandag is jy 2 jaar. Weet jy hoe warm klop Ouma se hart as jy so arms wyd oop na my hardloop … Lees voort
Liewe Woudie en Pieter
Originally posted on Woorde:
Pa en Ma is vandag 43 jaar getroud. Ma skryf elke jaar ietsie oor hierdie dag. Vandag wil ek regtig nie veel oor daardie vreugdedag skryf…
Ek noteer
Soms het ek ‘n potlood byderhand. In my handsak. In die kerk.. Dan maak ek ek so vinnige nota en vergeet daarvan en wanneer jy nou in angs jou beursie … Lees voort
Die liefde
My Lief .. Ek skryf in pen en ink in skoonskrif op lynlose papier vir jou ‘n brief die rekenkunde van liefde – een plus een gelyk aan alles en … Lees voort
Mia en Mini
Ek wil graag vir julle die storie vertel van Mini. Sy is Mia se beste beste vriendin. Altyd daar ..by haar. Soms hou hulle hande vas . Soms kyk hul … Lees voort