Ons trek mos…
Nie die Hoekhuis se inwoners nie..ons gemeente. Daar waar ons ‘kerk ‘- soos Annah Moabi sou sê. Daar waar ons begin het van Moederskamer se sit tot galery tot bank. … Lees voort
Februarie 23, 2018 · 19 Kommentaar
Liewe Ma Wouda
Ma, van al die vele woorde en gedagtes en waarskuwings wat Ma my toegevoeg het, is daar iets wat ek veral vandag onthou : “Kies jou woorde, versigtig my kind, … Lees voort
Februarie 21, 2018 · 22 Kommentaar
Mens se siekret is jou siekret , Sensitiewe lesers ..draai eerder links…
Annah Moabi raporteer grootogig.. sy kan nie gou genoeg more en dit gaan goed sê nie.. “Oe!!! MaDoepie, daar by onse straat het lelak ding gabeur die weekend!” MaDoepie siestog … Lees voort
Februarie 19, 2018 · 13 Kommentaar