Afsluiting?
Ek sou wou skryf hoe egskeiding ‘n gesin raak, die ma , pa, boeta -so ter afsluiting van wat was. Ek sou wou skryf hoe egskeiding ‘n kind raak, die … Lees voort
Fyn van nerf
Ons het dit nogal heelwat gehoor in ons grootword huis die versoek moet tog nie so fyn van nerf wees nie! of ‘moenie jou dit so aantrek nie!” Sommer net … Lees voort
Kersgeskenke onder Anna se Boom van Madoepie
Geskenkelys vir Anna Moabi van die Hoekhuis derdestraat links . Onse Anna wat deesdae vir haar Poenkie te vertelle het ek is haar Ma, sy’t nie meer lewendige een … Lees voort
Grootmens Kersfees
Iewers het my vreugde rondom Kerstyd afdraai paadjie geneem. Dit het nou nie betrekking op die werklike Fees van herinnering aan die dag in Bethlehem nie. Ek raak emosioneel … Lees voort
Klipgooiery
Die Oom en Tante was aan ons goed bekend. Mede boere . Hul dogter het troubaar geraak maar die groot liefde wat tot trou kon kom het sy wang gedraai … Lees voort
Sommer maar net
Die uwe dra broek.. nie die broek in die Hoekhuis . Langbroek. Deesdae met versengende hitte in ag geneem my voorgeneem, dra tog maar weer ‘n rok. Pas aan miskien … Lees voort