Woorde

Al die gevoelens is okay …

Maryke se blog lees gerus daar.

Kankerbossie

Dit gaan uitstekend goed met Johan. In sy woorde: “Ek sal moet pille drink om kak te voel.” So daar het ek dit!

Is dit nou nie wonderlik nie? En gesels, gesels hy blykbaar met almal en elkeen het hom tot op datum vertel dis gladnie so erg nie. So nou vra ek … waar kom al die stories op die internet vandaan? Die flieks wat ons gekyk het? Is dit alles leuens om by almal ‘n helse vrees in te boesem? Ek weet nie … en dit laat my snaaks bemoerd voel.

Dit voel nou asof ek die fearmonger was terwyl alles ‘nie so erg’ is nie.

En na die gesprek wat ons gevoer het het ek net gelate geantwoord … ek is bly. Dit lyk dan asof hierdie alles ‘n ‘walk in the park’ gaan wees en dit is ‘n moerse verligting, want afterall het ek half aanvaar…

View original post 485 more words

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Januarie 10, 2019 by in Uncategorized.

Navigasie

Blog Stats

  • 24,048 hits
%d bloggers like this: