Woorde

Monthly Archives: Julie, 2020

Die E-pos

… 2020 …   Toe ek my E-pos een  vroegoggend  lees  sien  ek die nota, “Mevrou, gebruik jy steeds hierdie E-pos, hierdie adres hierdie telefoonnommer?” en ek sien van waar … Lees voort

Julie 17, 2020 · 16 Kommentaar

Die Winter van 2020

Hier rondom die Hoekhuis is heelwat bome van Sipres tot Plataan. Die res staan nakend in die Hoekhuis erf. Witstinkhout en die boom sonder naam voor haar boekeplek . Takke … Lees voort

Julie 14, 2020 · 2 Kommentaar

Mia

Kleine Mia is reeds  6 jaar. Sy verskaf vreugde en pret  aan almal by die Hoekhuis . Gisteroggend staan die jonge dame voor die spieël en bekyk haar gelaatstrekke, mond … Lees voort

Julie 8, 2020 · 17 Kommentaar

Sy was nie vêr nie..

Ek het in Februarie 2020 geblog.. voel soos ewigheid gelede. Ek was opsoek na ‘n blog uit ‘n vorige blogskrywe ..of eerder blog wat iewers in vergetelheid verdwyn het.. pandemie … Lees voort

Julie 7, 2020 · 17 Kommentaar

Blog Stats

  • 31 075 hits