Wollerig
Sedert my blog Gekoekte wol – dink ek almeer oor Wollerigheid. Die oomblik wanneer Winterluggie voelbaar raak dan moet ek met wol doenig raak , daarteenoor met seisoen wisseling begin … Lees voort
Augustus 31, 2020 · 11 Kommentaar
Liewe Ma
Ons was nou die dag op Vaalkop.. na lang jare . Ek en Doepie, Dawid en George, en Begrafnisgangers – familie en vriende. Net 50 soos die wet bepaal en … Lees voort
Augustus 28, 2020 · 17 Kommentaar
Gekoekte wol
Wol gaar op. Die oorskiet bolletjies soos wyn uit die weduwee se kruik. Sy sorteer skakerings en woldikte om darem ‘n geheel te vorm wat nie op mekaar sou skel. … Lees voort
Augustus 17, 2020 · 21 Kommentaar