Woorde

Category Archives: Briewe

Die liefde

My Lief .. Ek skryf in pen en ink in skoonskrif op lynlose papier vir jou ‘n brief die rekenkunde van liefde – een plus een gelyk aan alles en … Lees voort

November 4, 2017 · 23 Kommentaar

Liewe Mia

Ouma dreig al paar weke om vir jou  ‘n briefie te skryf. Deesdae is jy in die Kleuterskool. Engelse Kleuterskool. Nooit sou Ouma ooit gedink het dat ek met jou … Lees voort

Julie 5, 2017 · 21 Kommentaar

“Met de pen in de ink ..”

Liewe  Bloggeskrif     Sal weer kom kuier.   Groetnis   Die Oude vrou

Februarie 17, 2017 · 3 Kommentaar

Liewe Kian

Jy het gister  een jaar oud geword. ‘n Klein baksteen grootte ou seuntjie. Groot Oupa (ouma se Pa) het graag gepraat van baksteengrootte  as iets sommer nog nie eens kniehoogte … Lees voort

November 14, 2016 · 6 Kommentaar

Liewe Woudie en Pieter

Pa en Ma is vandag 43 jaar getroud. Ma skryf elke jaar  ietsie oor hierdie dag. Vandag wil ek regtig nie veel oor daardie vreugdedag skryf nie, sommer in die … Lees voort

November 9, 2016 · 29 Kommentaar

Liewe Woudie

Alles het begin met klein prentjies in ‘n Whatsapp boodskap.. Die duim afwaarts , ‘n gesinsprentjie met ‘n kindjie tussen twee ouers , ‘n hardlopende kind, ‘n duimspyker, ‘n gebroke … Lees voort

Augustus 12, 2016 · 20 Kommentaar

Liewe ma..

Ma het my nie vanoggend 5 uur gebel nie. Ek sal daardie oproep seker mis tot ek die dag dood. Ek verjaar alweer. Ma, ek is bitter spyt ek het … Lees voort

Maart 30, 2016 · 20 Kommentaar

Liewe Kian

Vandag is dit Ouma se beurt om met jou te gesels. Ouma is baie bly jy is gesond en rustig en die Susters by die Baba Kliniek is almal gelukkig … Lees voort

Desember 4, 2015 · 9 Kommentaar

Liewe Kian

My Ouma ..o gits ek bly vergeet , dit is ons Ouma. Ons Ouma kla omdat niemand ‘n kamera byderhand het nie en haar ou selfoontjie is nie slim nie … Lees voort

Desember 1, 2015 · 14 Kommentaar

liewe Kian

Ouma het mooi gevra dat ek asseblief met jou moet  gesels. Dit maak haar vreeslik bly, en  vir Oupa en vir  my Mamma,  maar ek belowe  jou,  hierdie briefie skrywery … Lees voort

November 29, 2015 · 13 Kommentaar

Liewe Mamma en Pappa

Hierdie briefie  spesiaal vir die 5 de Junie 2015 Mamma en Pappa ,  vandag is dit my beurt om te skryf. Ek is vandag een jaar oud.  Kan julle glo!  … Lees voort

Junie 4, 2015 · 18 Kommentaar

Liewe Mia

Ouma het vir Mamma gevra vir fotos om die geskiedkundige oomblik as Bewysstukke te verewig.. Die eerste kruip. Stap 1 Jy maak gereed, vir die groot oomblik… Jou Ma lê … Lees voort

April 13, 2015 · 15 Kommentaar

Liewe Mia

Jy het intussen al nege maande oud geword. Ook het jy intussen sommer twee tande gelyk, ryker geword. Ek het gedraai met die briefie sodat ons darem ‘n effense glimps … Lees voort

Maart 16, 2015 · 19 Kommentaar

Liewe Mia

Jy is nou al 8 maande. Jy maak geluidjies soos die Houtkapper hier in ons tuin ..so grrrr geluidjie , en skielik blaas jy . Nogal gedink jy sal beslis … Lees voort

Februarie 4, 2015 · 16 Kommentaar

Liewe Mia

Toe ons , ons oë uitveë , kan jy al sit. Dit word nou die lekkerste lekker tyd, die selfsit. Jy kan self speelgoed uit ‘n bondel kies. Dit bevoel … Lees voort

Januarie 18, 2015 · 18 Kommentaar

Liewe Mia

Kersfees is vir ons ‘n Vreugdefees. Dankbaarheidsfees en ‘n Geloofsfees.  Terwyl jy nog so klein is sal jy miskien die dag onthou as die dag van lig en vreugde en … Lees voort

Desember 27, 2014 · 19 Kommentaar

Blog Stats

  • 31 075 hits