Woorde

Category Archives: Briewe

Liewe Mia

Ouma erken ruiterlik, ek (eintlik ons)smelt soos roomys op ‘n warm somersmiddag , as jy  glimlag. Ek erken  ruiterlik , Ouma se hart gee so bokspring as jy so lekker … Lees voort

Desember 22, 2014 · 27 Kommentaar

Liewe Mia

Elke oggend as Ouma die kar se deur oopmaak en ek sien die gesiggie   Ouma wonder altyd wat dink jy as jy  Ouma en Oupa sien. Ons albei  al … Lees voort

Desember 17, 2014 · 12 Kommentaar

Liewe Mia

Hierdie briewe aan jou is om jou te vertel van onthou dae en mooi dinge en ernstige dinge  en natuurlik ook pret. Ouma Groot (die ander ouma Dirkie) het altyd … Lees voort

November 14, 2014 · 19 Kommentaar

Liewe Mia

Hallou Sopbekkie.    Siestog met moeite kry mens tande.  Daarna  moet hul mooi opgepas word; teen jy by permanente tande  kom,  dán het mens se  tande saam met jou oud geword … Lees voort

Oktober 29, 2014 · 28 Kommentaar

Liewe Mia

Hallou Ouma se liefie, dit is weer ons twee se geselstyd. Ek het bietjie geloer deur al jou fotos van geboorte tot nou. Vir  Ouma is die heerlikste , dat … Lees voort

Oktober 26, 2014 · 16 Kommentaar

Liewe Mia

Vandag is dit al 19 Oktober 2014. Kan jy glo jy is al 4 maande plus . Ouma wil darem vir jou suutjies vertel – ek en Oupa het darem … Lees voort

Oktober 19, 2014 · 19 Kommentaar

Liewe Mia

Vrydag 3 Oktober. Hierdie datum is belangrik vir jou Mamma en Pappa. Ek hoop Pappa onthou anders gaan hy so effens in die moeilikheid wees. Ouma gaan jou twee woorde … Lees voort

Oktober 2, 2014 · 8 Kommentaar

Liewe Mia

Mia, Mia !! Word nou bietjie wakker … Ek het gehoor jou Ouma vertel sy moet bietjie loer na jou boekrak…sy’t glo hierdie naweek in die Rapport gelees daar is … Lees voort

September 22, 2014 · 22 Kommentaar

Liewe Mia

Kan jy glo , jy’s vandag 3 maande oud. Ag en  dit  is so lekker, daardie herken van bekendes. Die glimlaggies wat jy uitdeel. “Hallou Oupa”, laggie.. ..en ek het … Lees voort

September 5, 2014 · 13 Kommentaar

Liewe Mia

Mia, vanoggend kwart oor vier  (Ouma het gekyk op haar horlosietjie) toe dink ek  oor ons twee se brief. Dit is toe dat ek besluit vandag gesels ek met jou … Lees voort

Augustus 26, 2014 · 20 Kommentaar

Liewe Mia

Ouma het mos deesdae driekeer op ‘n dag (die dae wat jy hier kuier ) tyd om jou gesig en veral jou hande van baie naby te bekyk (ouma wou … Lees voort

Augustus 20, 2014 · 12 Kommentaar

Liewe Mia

Liefste Mia , ek kan steeds nie glo jy is al ouer as  twee maande  nie.Skielik het jou wasige baba ogies glans gekry. Blink blou. Kwaai blou soms traanblou. Ek … Lees voort

Augustus 12, 2014 · 14 Kommentaar

Mia

Oe en daar vergeet hierdie Ouma , Maandag is Mia se briewe dag. Liewe Kindjie, ek hoop dit gaan sommer klopdisselboom met jou. Snaakse woord nê! Die tyd raak al … Lees voort

Julie 14, 2014 · 18 Kommentaar

14 Julie Ta Nelsie se Verjaarsdag

Ta Nellie het nooit haar telefoon anders geantwoord as “Jaaa?” niks verder nie- nie met ‘n dit is Nellie wat praat nie, niks,  net die stem Jaaaa! Nou ja as … Lees voort

Julie 14, 2014 · 10 Kommentaar

Liewe Mia

Mia , Dit is Maandag . Vandag is my briefie ene fotos. Vandag gaan ek jou vertel van jou Tannie Ria. Sy’s Oupa se sussie. Sy en jou oom Nico … Lees voort

Julie 7, 2014 · 7 Kommentaar

Liewe Mia

Hallou Liefiekindjie Ouma kon nie glo dat jy binne een week  pofwangetjies gekry het nie.. jy is nog bitter klein – maar ek is bly oor die vetjies al is … Lees voort

Junie 23, 2014 · 21 Kommentaar

Blog Stats

  • 32 717 hits