Woorde

Category Archives: Gedagtes vir die dag.

Liewe Ma Wouda

Ma kon ons vier kinders se gemoedstoestand onmiddellik bepaal in telefoongesprek. Onthou Ma, dan wonder Ma sommer so hardop “Ag aarde wonder wat is tog fout, ” al was ‘n … Lees voort

Maart 3, 2018 · 24 Kommentaar

Liewe Ma Wouda

Ma, van  al die vele woorde en gedagtes en waarskuwings wat Ma my toegevoeg het,  is daar iets wat ek veral vandag onthou : “Kies jou woorde, versigtig my kind, … Lees voort

Februarie 21, 2018 · 22 Kommentaar

Mens se siekret is jou siekret , Sensitiewe lesers ..draai eerder links…

Annah Moabi raporteer grootogig.. sy kan nie gou genoeg more en dit gaan goed sê nie.. “Oe!!! MaDoepie, daar by onse straat het lelak ding gabeur die weekend!” MaDoepie  siestog … Lees voort

Februarie 19, 2018 · 13 Kommentaar

Ek groet jou ….

Ek ken jou 6 jaar, Uit 35 jaar. Die 35 jaar is jy deel van ons lewe deur die oë van ons kind, groot neutbruin oë- haar wye glimlag. Haar … Lees voort

Desember 31, 2017 · 25 Kommentaar

Onthou jy?

Op Verjaarsdae sal ek altyd dink, en onthou . Jy dalk die geboorte uur? Met ‘n ‘naelstring’ bly ons gebind. So het hul aan ons verklaar die band wat nooit … Lees voort

Desember 5, 2017 · 7 Kommentaar

Liewe Kian

Ouma se woelwater se naprater se energie lyfie.. vandag is jy 2 jaar. Weet jy hoe warm klop Ouma se hart as jy so arms  wyd oop na my hardloop … Lees voort

November 13, 2017 · 20 Kommentaar

Ek noteer

Soms het ek ‘n potlood byderhand. In my handsak. In die kerk.. Dan maak ek ek so vinnige nota en vergeet daarvan en wanneer jy nou in angs jou beursie … Lees voort

November 7, 2017 · 17 Kommentaar

Mia en Mini

Ek wil graag vir julle die storie vertel van Mini. Sy is Mia se beste beste vriendin. Altyd daar ..by haar. Soms hou hulle hande vas . Soms kyk hul … Lees voort

November 4, 2017 · 22 Kommentaar

Die twee Oumense se Lentekoors

Die twee oumense van die Hoekhuis kry die Lente gevoel. Jammer, niks om oor bloesend te raak nie.. Hulle twee beplan al hoeka die skoonmaak en herstel en verf en … Lees voort

September 6, 2017 · 16 Kommentaar

Die twee Oumense van die Hoekhuis se vreugde

Daar is niks wat mens so opvrolik soos kleinkinders nie.   Die jongste begin praatjies maak en druk sy Ouma en Oupa..met byklanke,  hmmm so diep uit sy borskassie uit.  … Lees voort

September 1, 2017 · 22 Kommentaar

Die Draak

Het iewers in al die lese gelees wat ek kon lees( soos ingeligte siel) die “pes onder die vee”  word benoem ” Die Draak” . RA. Rheumatoid Arthritis. Vermoedelik die … Lees voort

Augustus 2, 2017 · 40 Kommentaar

Mia en Mia se Mamma

  Kleintyd het die Mamma haar hand so uit myne geruk , skouertjies agteroor en met haar houdinkie duidelik laat blyk – ek kán en ek sál ! Veral as … Lees voort

Julie 20, 2017 · 16 Kommentaar

Mia

Sy vra vir haar Mamma : ” Please answer the telephone?” “Here, Mommy here’s the phone” Vertel die Mamma , ” Toe antwoord ek, ..en voer plegtig  lang gesprekke met … Lees voort

Julie 19, 2017 · 11 Kommentaar

Doekvoet

  Na aanleiding van vorige blog geskrif  https://blogkliesjee.wordpress.com/…/…/sy-is-alweer-soekend/ Die Vrou van die Huis op die Hoek stap doekvoet-doekvoet ganglangs. Haar mollige Hondjie genaamd Buks du Plessis , bestorm die klank. … Lees voort

Junie 29, 2017 · 10 Kommentaar

Sy is alweer Soekend ….

..na ‘n Landbouweekblad tydskrif.  ene van die jaar her (2003) met breipatrone geplaas . Slaapsokkies. Sy onthou sy’t vir een of ander oumenshuis se basaar gebrei… siende dat   haar voete … Lees voort

Junie 26, 2017 · 22 Kommentaar

Hy en Ek, ons twee saam se belewenis.

Nimmer immer sal ek gewoond raak aan die elke aantal maande se kuier by die Hospitaal ! Elke 6 maande . Elke keer sit ek neffens die man en praat … Lees voort

April 24, 2017 · 26 Kommentaar

Blog Stats

  • 31 075 hits