Woorde

Category Archives: Uncategorized

Die Man met die Skotse Hoed

Hy dra ‘n Skotse hoedjie van Tweed, die bejaarde in sy tagtigs. Hy kom waardig aangestap met kierie in die hand en ‘n Suid Afrikaanse-groen serp, lossies om sy nek … Lees voort

Augustus 2, 2019 · 26 Kommentaar

Tsepiso se Sindikaat.

Annah Moabi lyk maar valerig vanoggend. Madoepie vra maar uit, dalk was daar siekte of een of ander gesinsdrama. Nee Madoepie,  oe was vrieslike vrieslike weekend. Nou wat nou Annah? … Lees voort

Mei 27, 2019 · 15 Kommentaar

Liewe Carol.

Jy sal nou nie weet hoe ieder en elk  sit en treur oor jou nie. Jy sal nie weet van die swaarsluk met elke onthou  nie. Jy is dood. Vir … Lees voort

Maart 29, 2019 · 19 Kommentaar

Afsluiting?

Ek  sou wou skryf  hoe egskeiding ‘n gesin raak, die ma , pa, boeta   -so ter afsluiting van wat was. Ek sou wou skryf hoe egskeiding ‘n kind raak, die … Lees voort

Desember 31, 2018 · 26 Kommentaar

Fyn van nerf

Ons het dit nogal heelwat gehoor in ons grootword huis die versoek moet tog nie so fyn van nerf wees nie! of ‘moenie jou dit so aantrek nie!” Sommer net … Lees voort

Desember 27, 2018 · 10 Kommentaar

Kersgeskenke onder Anna se Boom van Madoepie

Geskenkelys vir Anna Moabi van die Hoekhuis derdestraat links .   Onse Anna wat deesdae vir haar Poenkie te vertelle het ek is haar Ma, sy’t nie meer lewendige een  … Lees voort

Desember 23, 2018 · 7 Kommentaar

Grootmens Kersfees

Iewers het my vreugde rondom Kerstyd afdraai paadjie geneem. Dit het nou nie  betrekking op die werklike Fees van herinnering aan die dag in Bethlehem nie.   Ek raak emosioneel … Lees voort

Desember 21, 2018 · 9 Kommentaar

Klipgooiery

Die Oom en Tante was aan ons goed bekend. Mede boere . Hul dogter het troubaar geraak maar die groot liefde wat tot trou kon kom het sy wang gedraai … Lees voort

Desember 19, 2018 · 11 Kommentaar

Sommer maar net

Die uwe dra broek.. nie die broek in die Hoekhuis . Langbroek. Deesdae met versengende hitte in ag geneem my voorgeneem, dra tog maar weer ‘n rok. Pas aan miskien … Lees voort

Desember 17, 2018 · 37 Kommentaar

Ons trek mos…

Nie die Hoekhuis se inwoners nie..ons gemeente. Daar waar ons ‘kerk ‘- soos Annah Moabi sou sê. Daar waar ons begin het van Moederskamer se  sit tot galery tot bank. … Lees voort

Februarie 23, 2018 · 19 Kommentaar

Liewe Woudie en Pieter

Originally posted on Woorde:
Pa en Ma is vandag 43 jaar getroud. Ma skryf elke jaar  ietsie oor hierdie dag. Vandag wil ek regtig nie veel oor daardie vreugdedag skryf…

November 9, 2017 · 14 Kommentaar

Krisjan

Herblog uit my Litnetblogs 2012 Oom Krisjan se Nuwejaar was  een van die hoogtepunte in sy lewe, beginnende Oujaarsmiddag. Vroegmiddag  word sy wit perd opgesaal. Regop in die saal ry … Lees voort

September 6, 2017 · 8 Kommentaar

11 Julie 1953

Doepie, Ek skryf elke verjaarsdag, sedert blogdae vir jou ‘n briefie. Vanoggend gekuier deur al die briewe. Verlede jaar se fotos bekyk! Jy was toe so maer en bleek . … Lees voort

Julie 11, 2017 · 14 Kommentaar

Hoekhuis vrou

Die oude vrou van die Hoekhuis was gehospitaliseer. Sy die lydende party . Medikasie word aangehang in deursigte sakkies of boepens glasbotteltjies vir  ‘n moontlike spik -splinternuwe belewenis van ‘n  … Lees voort

Maart 21, 2017 · 31 Kommentaar

Sandsteen

Ek het ingeskryf op ‘n Facebook link – Kerkgeboue Van Suid-Afrika. Fotos word deur verskillende mense geplaas . Soms die mooiste torings die klokke die weerhane die pragdeure van kerke … Lees voort

Januarie 29, 2017 · 8 Kommentaar

Ontmoet

Sou graag wou weet waar het die woord’ontmoet’ ontstaan. Afgelope dae gedink oor die Hoekhuis en sy stories binne die mure. ‘n Vrou voor die deur wat haar eendag voorstel, … Lees voort

Januarie 28, 2017 · 16 Kommentaar

Blog Stats

  • 25,883 hits
Advertisements