Woorde

Doekvoet

  Na aanleiding van vorige blog geskrif  https://blogkliesjee.wordpress.com/…/…/sy-is-alweer-soekend/ Die Vrou van die Huis op die Hoek stap doekvoet-doekvoet ganglangs. Haar mollige Hondjie genaamd Buks du Plessis , bestorm die klank. … Lees voort

Junie 29, 2017 · 10 Kommentaar

Sy is alweer Soekend ….

..na ‘n Landbouweekblad tydskrif.  ene van die jaar her (2003) met breipatrone geplaas . Slaapsokkies. Sy onthou sy’t vir een of ander oumenshuis se basaar gebrei… siende dat   haar voete … Lees voort

Junie 26, 2017 · 22 Kommentaar

I see a song

April 29, 2017 · 4 Kommentaar

Hy en Ek, ons twee saam se belewenis.

Nimmer immer sal ek gewoond raak aan die elke aantal maande se kuier by die Hospitaal ! Elke 6 maande . Elke keer sit ek neffens die man en praat … Lees voort

April 24, 2017 · 26 Kommentaar

Woorde

Tom Stoppard

April 21, 2017 · 4 Kommentaar

Mia

Mamma hou skaars stil dan kom die roep. “Oupa ! Oupaaa! Oupa tel haar op, sy gesels en babbel soos opwen speelgoedjie, aanhoudend . Mia sit haar handjies weerskante Oupa … Lees voort

April 20, 2017 · 25 Kommentaar

“Sy is mos in die annertyd!”

Sy is weer in die ‘annertyd’, en dit het nou niks te make met ou dae se verduideliking van swangerskap nie! Die vrou lees weer knaend. Die kos brand  tot … Lees voort

April 19, 2017 · 48 Kommentaar

Koekeloer

April 17, 2017 · 8 Kommentaar

Houtkruis

April 16, 2017 · 8 Kommentaar

Weemoed

Lewe en dood loop hand aan hand daaraan kan geen mens seker twyfel nie. Nogtans ontbreek vertroosting die oomblik as dood intree. Hoe vertroos mens ‘n Man en   kinders, kleinkinders … Lees voort

Maart 27, 2017 · 18 Kommentaar

Hoekhuis vrou

Die oude vrou van die Hoekhuis was gehospitaliseer. Sy die lydende party . Medikasie word aangehang in deursigte sakkies of boepens glasbotteltjies vir  ‘n moontlike spik -splinternuwe belewenis van ‘n  … Lees voort

Maart 21, 2017 · 31 Kommentaar

Flertsie

Wonder  of dit ‘n aanvaarde woord is.. ‘flertsie’ soos in ‘n brokkie nuus. Sy het ‘n bril, die Oude vrou van die Hoekhuis. Sy staan in die lig ..skynend oor … Lees voort

Maart 7, 2017 · 19 Kommentaar

“Met de pen in de ink ..”

Liewe  Bloggeskrif     Sal weer kom kuier.   Groetnis   Die Oude vrou

Februarie 17, 2017 · 3 Kommentaar

Musiek

*Illustreerder: Allesandro Gottardo*   Music is a moral law. It gives soul to the universe, wings to the mind, flight to the imagination, a charm to sadness, gaiety and life … Lees voort

Februarie 12, 2017 · 1 Kommentaar

“Onthou jy , Geliefde van my – ons vakansie destyds?” (‘n-Onthou-jy-nog via Facebook-uit my Litnetblog)

So ontmoet ons toe vir At Williams.. Posted on February 11, 2014 Ons ry verby  plekname . Ek skryf neer vir die herlees. Beelde vervaag tog te gou. Wolwekop   … Lees voort

Februarie 10, 2017 · 13 Kommentaar

My Facebook se ‘onthou jy nog van 8 Februarie 2014’ (Uit My Litnetblog)

Begrafnis Posted on February 8, 2014 Voordat daar nou  oor die uwe  gewonder word-  die blogopskrif inaggeneem- ek is nie depressief nie (hoewel ek onlangs met groot angs om my … Lees voort

Februarie 8, 2017 · 19 Kommentaar

Blog Stats

  • 18,678 hits