Woorde

Category Archives: insomnia

Stomme Nursie!

Na die goeie nuus , nogal gedink vannag slaap die uwe ontspanne , die onderbewussyn gevoed met positiewe gedagtes – nee wat! Nietemin ek onthou die vorige ondersoeke , die … Lees voort

April 15, 2015 · 16 Kommentaar

Snippermandjie vol drome.

Sy droom van netwerke van www. van wordpress .com – Kan jy glo? van skakels Sy droom haar so moeg..tot wakkerwordens toe. Sy staan maar op. Sluip ganglangs. Maak koffie. … Lees voort

September 13, 2014 · 13 Kommentaar

Die vrou met die oorgrootkamerjas

Wat het my wakkergemaak ..drie uur in die môre? Ek sit . Swaai my bene uit die bed. Dik Buks die brak   is huppelend bly. Ons sluip soos diewe … Lees voort

Mei 1, 2014 · 6 Kommentaar

Anatomie

Sit vroegoggend en kraak. My skarniere. ..en is stram  – en is moeg geluister na die musikale pieng pong van ‘n druppende toilet. Met die dat ek by google  kuier … Lees voort

April 29, 2014 · 3 Kommentaar

Blog Stats

  • 36 619 hits