Woorde

Skielik word sy ook bejaard.

As iemand die oudevrou van die Hoekhuis dalk vanoggend suutjies afgeluister het..sou hul bekommerd geraak het. Die gepraat met haarself voor die spieël , met die aansmeer van vogroom . … Lees voort

Mei 5, 2022 · 10 Kommentaar

OUPA DAWID SCHOEMAN

.Dawid Hercules Schoeman gebore 1 November 1876 oorl. 30 Januarie 1969. Sy verjaarsdae was seker die lekkerste lekker. Veral vir hom en sy kleinkinders. Die Handtertjies . Die Jodetert. Melktert … Lees voort

November 1, 2021 · 5 Kommentaar

Die colonoscopy

Slegs vir siele wat heerlik saam kan lag. Die twee oudes van die Hoekhuis het ‘n mediese probleem wat mens nou nie vroegoggend oor Brekfistafel bespreek nie. Eintlik – glad … Lees voort

Oktober 27, 2021 · 7 Kommentaar

Holkol

Een woord of twee woorde .. gevolge is dieselfde. Daardie gevoel wat niks met hongerte te doen het nie. Ook nie met Depressie nie. Dalk is daar diegene wat dit … Lees voort

Oktober 20, 2021 · 9 Kommentaar

Woordeboeke

Die kinders des huises is destyds net woordeboek toe gestuur -soek en jy sal vind – wanneer Ma beskou was as lopende verklarende woordeboek. Die Ma nie so slim nie, … Lees voort

Oktober 13, 2021 · 14 Kommentaar

Nagstorie

Laasnag 3:02 is beide inwoners wakker. Die twee siele stap soos Noag se diere na die kleinste vertrek. Beurtelings. Klim met gekreun en gesteun weer terug. Stram . Beurtelings. Sy … Lees voort

Oktober 9, 2021 · 5 Kommentaar

Die mense agter stemme ..

Miskien was die daaglikse oproepe die afgelope week erg energieverbruikend , klink ek nou erg verskonend? Hierdie is darem nou nie elke dag se belewenis. Die vrou by die Hoekhuis … Lees voort

Oktober 7, 2021 · 4 Kommentaar

‘n VOëL in VLUG

Diegene wat my eggenoot , Hoekhuis se man.. ken , sal weet hy kan nogal pynlik netjies wees.. Hemde sonder treinspore (die mou se stryk lyn) Langbroeke gepars sonder treinspore. … Lees voort

September 28, 2021 · 13 Kommentaar

Mia

Gister moes Mamma iemand vinnig besoek, Mia ry saam.Eintlik vreemd.. deesdae bly sy eerder tuis hier by Luna en Luna se neef dik Buksie. (Don’t tell Buksie that Ouma, it … Lees voort

September 23, 2021 · 10 Kommentaar

Papiergoud

Ek verlang na papier van koerante tot tydskrifte. Het jy geweet by ‘n spreekkamer mag geen tydskrif sy oë wys..sedert Corona nesgeskop het. Al word boeke afgevee met ontsmetlappies… Ek … Lees voort

September 22, 2021 · 3 Kommentaar

Mia liefie kind

Mia kindjie siekerig. Sy is met aanmoediging en beloftes en omkoop en soebat…. oortuig ‘ons moet Dokter toe Mia!!’ Covid mog dalk net op haar spring..volgens die stomme ou dogtertjie. … Lees voort

September 21, 2021 · 8 Kommentaar

Sit en dink…

Gister gesit en dink (al het sy eintlik gestaan, wonder nou ( val sy haarself in die rede) -Hoekom sit haar ‘dink’ altyd, al loop of staan sy , haar … Lees voort

September 17, 2021 · 5 Kommentaar

Voetjie Links Voetjie regs..

Ek het empatie met elke siel met voetpyne, ingroeitoonnaels , eelte onder voete- voel soos dorings waarop jy trap- en dan is daar swamme en lang toonnaels verdik deur ouderdom … Lees voort

September 7, 2021 · 16 Kommentaar

Om te vergeet

Gister gesels ek met vriendin oor haar man en sy vergeetsiekte. Die ellende en empatie tesame daarvan , die verontwaardiging van haar man wanneer sy twee keer selfde storie herhaal … Lees voort

Augustus 19, 2021 · 2 Kommentaar

Augustus windverwaaid

Die Senator se straat voor die Hoekhuis verby, beleef erge verkeer. Stofwarrels gly vinnig padlangs en papiersakkies word met spoed saamgedra. Luglangs. Veerlig. Die paar dapper voertuie versteur die ritme … Lees voort

Augustus 13, 2021 · 5 Kommentaar

Spyt – die een met kort bene

Spyt is ewig te laat, Oom Faan Cloete het menig dag in ons klas gewaarsku “My vriendjie, spyt het kort beentjies, hy is altyd te laat !” Ek is spyt: … Lees voort

Augustus 5, 2021 · 17 Kommentaar

Blog Stats

  • 36 592 hits