Woorde

Is die deure gegrendel, my Kind?

Soms wil jy ook net jou deur grendel …

deur4

7 comments on “Is die deure gegrendel, my Kind?

  1. scrapydo
    Oktober 25, 2014

    Dit maak my so hartseer as mens terugdink aan dae toe dit nie nodig was nie en nou kan dit nie sonder nie!

    Like

    • ddupl3ss1s
      Oktober 25, 2014

      My Ma het knaend elke aand vir my dieselfde vraag gevra..so asof sy nie tot ruste kon kom sonder die vertroosting nie..

      Like

      • scrapydo
        Oktober 25, 2014

        Mens bly maar versigtig en ook bekommerd veral as ma!

        Liked by 1 person

  2. rondomtaliedraai
    Oktober 25, 2014

    Pragtige deur wat nie in Afrika sonder ‘n hoë muur sou gewerk het.

    Like

  3. perdebytjie
    Oktober 25, 2014

    Oe,dis ‘n mooi deur!

    Like

Lewer kommentaar

Information

This entry was posted on Oktober 24, 2014 by in Gedagtes vir die dag..

Blog Stats

  • 36 573 hits