Woorde

Kinders -uitdaging

skilder iman maleki kindSkilder Iman Maleki 1976 .

(Iranian Realist Painter)

10 comments on “Kinders -uitdaging

  1. rondomtaliedraai
    Julie 4, 2014

    Pragtig

    Like

  2. perdebytjie
    Julie 4, 2014

    Sjoe,dis pragtig!

    Like

  3. coetzee2014
    Julie 4, 2014

    Iets treurig in daardie gesiggie.

    Like

    • ddupl3ss1s
      Julie 5, 2014

      dalk het hul wegkruipertjie gespeel en hy’s eerste gekry nou moet hy sit en wag of iets… ag nee man Danie nou bekommer ek my weer oor die kinders in Iran.

      Like

      • coetzee2014
        Julie 5, 2014

        Sjoe, ja daardie is seker nie ´n lekker plek om te wees nie, hoewel darem beter as Irak. Sterkte.

        Like

      • coetzee2014
        Julie 7, 2014

        In sulke situasies, Irak, is dit die kinders wat die swaarste kry.

        Like

  4. scrapydo
    Julie 5, 2014

    Dis nie net in Iran nie. Werklik sprekende skildery

    Like

  5. katrina
    Julie 6, 2014

    Baie mooi!

    Like

Lewer kommentaar

Information

This entry was posted on Julie 4, 2014 by in Uncategorized.

Blog Stats

  • 36 571 hits