Woorde

Blog

blog eenvoud*As Augustus op my toesak (my ma se woord – die ellende sak mens toe) dan gee ek die liggaam net so bietjie kans vir klaar kug en nies en dies meer.

7 comments on “Blog

  1. rondomtaliedraai
    Augustus 6, 2014

    Mmmmm is my kommentaar hondepiepie?

    Like

    • ddupl3ss1s
      Augustus 6, 2014

      Het jy al die uitdrukking gehoor..’so en so het alweer ‘n straaltjie te pie!” maar ek moet darem asseblief byvoeggg ..ek hou van kommentare, niemand s’n het my nog ontstel nie- so ‘lig maar jou mening’

      Like

  2. Net Ek
    Augustus 6, 2014

    Dis nou oulik!

    Liked by 1 person

  3. Toortsie
    Augustus 6, 2014

    Lig die mening, let wel… :)

    Liked by 1 person

  4. Lewies Mymer
    Augustus 6, 2014

    Tjirrrts!!!

    Liked by 1 person

  5. monicahaddad01
    Augustus 6, 2014

    Spyker op die kop ;-)

    Liked by 1 person

  6. Zeppie
    Augustus 6, 2014

    Die Augustus winde
    mos winde van verandering

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Information

This entry was posted on Augustus 6, 2014 by in Uncategorized.

Blog Stats

  • 36 619 hits