Woorde

Panis Angelicus

6 comments on “Panis Angelicus

  1. monicahaddad01
    September 14, 2014

    Sien jy hou net so baie van jou sondagmusiek soos ekke….

    Like

    • ddupl3ss1s
      September 14, 2014

      YouTube is vir my soos Hemel op Aarde…nou luister ek tog te heerlik vroegoggende. Ek hou meer van Mezzosopraan stem – lekker luister.

      Like

  2. rondomtaliedraai
    September 14, 2014

    Weer is my kommentaar weg! My likes werk ook nie lyk dit my!

    Liked by 1 person

  3. perdebytjie
    September 15, 2014

    Wat ‘n pragtige stem!Die vrou is net so mooi en dis asof die stem nie by haar pas nie.Ek het dit baie geniet,dankie Dirkie.

    Like

    • ddupl3ss1s
      September 16, 2014

      Ek hou van mezzosopraan – weet jy dat by die kommentare op Youtube by die spesifieke video – kla iemand oor sy nou volgens hul nie korrek aangetrek was vir die lied en die omgewing waarin dit gesing is –of so iets! Ek was verstom , dat mens nou wraggies oor so iets kla.

      Like

      • perdebytjie
        September 16, 2014

        Party mense is so blaze en foutvinderig,dat hulle niks in die lewe kan geniet nie!

        Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Information

This entry was posted on September 14, 2014 by in musiek.

Blog Stats

  • 36 619 hits