Woorde

Franse dogtertjie wat my hart steel

9 comments on “Franse dogtertjie wat my hart steel

  1. newsferret
    Junie 30, 2014

    C’est formidable vraiment!!

    Like

    • ddupl3ss1s
      Junie 30, 2014

      Mensig News … ek het ‘n niggie wat met Fransman getroud is …dit is die naaste aan Frans wat ek kom so op hoorafstand! Ek verkyk my aan daardie piering ogie kind..

      Like

  2. perdebytjie
    Junie 30, 2014

    Dis darem nou skatlik verby!Sy vertel so boeiend.

    Liked by 1 person

  3. ddupl3ss1s
    Junie 30, 2014

    ..en as sy kgokidiel sê ..ag man sy vertel darem ‘n storie dat mens skoon lekker kry… en ek is gaande oor haar Ma se asem intrek !! Perdebytjie

    Like

  4. rondomtaliedraai
    Julie 1, 2014

    Ek sukkel al weer… geen klank en ek kan nie op my reader kommentaar lewer nie

    Like

  5. Kameel
    Julie 1, 2014

    Kan die klein mensie nou vir jou ‘n storie vertel!!! Sy moes my kleinkind gewees het, ek is mos hoeka so lief vir stories ;)

    Like

    • ddupl3ss1s
      Julie 5, 2014

      So lekkerste lekker storie ..duidelik verdien die mamma ook sterre want sy’t haar klein meisiekind blootgestel aan stories.

      Like

  6. colonialist
    Julie 3, 2014

    Wat ‘n ongelooflike verbeelding! Sy sal ‘n Franse JKR wees!

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Julie 5, 2014

      Ek weet nie hoekom is jou kommentaar in my spam boks gegooi… ai toggie wonder hoeveel het ek al verloor .. nietemin ek waardeer jou kommentaar .

      Like

Lewer kommentaar

Information

This entry was posted on Junie 30, 2014 by in Uncategorized.

Blog Stats

  • 36 586 hits