Woorde

Clarinet

14 comments on “Clarinet

  1. katrina
    Augustus 3, 2014

    Hierdie is my heel gunsteling musiek. Ek het dit die eerste keer jare gelede gehoor toe ek en my kêrel (nou my man) laatmiddag deur die Laeveld gery het en hy my tereselfdertyd die storie van Jacqueline Du Pré en Daniel Barnbaum vertel het. Ek sien altyd die Laeveld wanneer ek hierdie hoor en terselfdertyd maak dit my ongelooflik hartseer. Dis so mooi…

    Liked by 1 person

  2. newsferret
    Augustus 3, 2014

    Luister nou weer vir die hoeveelste keer. Dit is ‘n ongelooflijke opname.

    Like

    • ddupl3ss1s
      Augustus 3, 2014

      Gisteraand gaan slaap met daardie wysie in my kop..ag man dit is allerpragtig en natuurlik die Out of Africa tonele tesame…

      Like

  3. rondomtaliedraai
    Augustus 3, 2014

    Dis so mooi!

    Liked by 1 person

  4. monicahaddad01
    Augustus 3, 2014

    Ek het hierdie musiek oor en oor in my winkel gespeel en nog steeds is ek nie moeg daarvoor nie…

    Liked by 1 person

  5. ddupl3ss1s
    Augustus 3, 2014

    Dit moet wonderlik wees om by jou winkel te kan koop met sulke musiek in agtergrond..

    Like

  6. Lewies Mymer
    Augustus 3, 2014

    Daardie musiek het vandag al twee keer oor my ipod gespeel, en dis nog steeds my allergunsteling.

    Like

  7. kellyseblog
    Augustus 3, 2014

    Ek het dit nou baie geniet.

    Like

  8. Olga
    Augustus 5, 2014

    Pragtig.

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Information

This entry was posted on Augustus 2, 2014 by in Uncategorized.

Blog Stats

  • 36 571 hits