Woorde

Leonard Cohen

Dit was gister die dag van Valentino .

Liefde word nie gedateer nie en het nie vervaldatum nie

4 comments on “Leonard Cohen

  1. rondomtaliedraai
    Februarie 15, 2015

    Net so!

    Liked by 1 person

  2. Spokie sny spoor
    Februarie 16, 2015

    Raak gevat!

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Februarie 16, 2015

      Die opname is vir my besonders die foto van lankterug se troudag en die wals weer op oudag ..en die hartseer tesame as een oorbly.

      Like

  3. scrapydotwo
    Februarie 16, 2015

    Pragtig. Maak my sommer hartseer oor dit wat kon gewees het as….

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Information

This entry was posted on Februarie 15, 2015 by in Uncategorized.

Blog Stats

  • 36 621 hits