Woorde

Don

donQuichotteDon Quichotte

6 comments on “Don

  1. scrapydotwo
    Februarie 9, 2015

    Ek is mal oor Don. Hierdie is darem n bewerige ou ene. Seker aan die einde van sy jaagtog gewees!

    Liked by 1 person

    • ddupl3ss1s
      Februarie 9, 2015

      Andre P Brink het Don Quichotte vertaal.. ou Don voel dalk ook so effe verdwaas oor sy vertaler wat oorlede is.

      Like

      • scrapydotwo
        Februarie 9, 2015

        Dis dalk die ding. Jammer hy is dood, hy kon nog n paar boeke geskryf het. Ek hou van sy skryfstyl. My seun wat nie ooit belang gestel het om afr te lees het van sy boeke gehou.

        Liked by 1 person

      • ddupl3ss1s
        Februarie 9, 2015

        Ek het sy reisverhale geniet.

        Like

  2. Spokie sny spoor
    Februarie 9, 2015

    Hehe – bewerige maar oulike prent.

    Liked by 1 person

  3. monicahaddad01
    Februarie 10, 2015

    Hy bring altyd ‘n glimlag op my gesig :-)

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Information

This entry was posted on Februarie 9, 2015 by in lees, Uncategorized.

Blog Stats

  • 36 621 hits